Remember Me


Forgotten Password?

Tunngle Community: Afrikaans - Tunngle Community

Jump to content

Welkom by die Afrikaanse Tunngle Forum!

Neem asseblief al die algemene reëls van die forum in kennis. Jy kan Engelse kopie hier vind: English Rules.

Die belangrikste reëls in opsomming is as volg:
  • Dit is streng verbode om enige soort onwettige materiaal te publiseer. Inligting oor hoe onwettige inhoud te rapporteer kan hier gevind word.
  • Dit is streng verbode om enige advertering van goedere of dienste te plaas wat nie in verband is met Tunngle nie!
  • Respekteer altyd die moderators en, in die algemeen, respekteer alle gebruikers van die forum.

Onthou asseblief dat hierdie die eenigste plek is op die forum wat jy Afrikaans kan praat.

Goeie gesprek almal!

Hierdie forum is gemodereer deur 'n lid van die gemeenskap: MinimalHard, Psystec.
Let asseblief daarop dat hierdie forum nie direk gemodereer is deur die Tunngle personeel nie. Jy kan vir enige rede die Tunngle personeel kontak deur in die Engelse forums te skryf.
Page 1 of 1
  • You cannot start a new topic

Afrikaans(Mark this forum as read)

  Topic Started By Stats Last Post Info
New Replies
New Replies Pinned   Icon Welkom by die Afrikaanse forum * * * * *
Stel jouself voor
Psystec Icon
  • 1 Reply
  • 1586 Views
New Replies Pinned   Icon Hoe om te Speel * * * * *
Vrae en handleidings is welkom hier
MinimalHard Icon
  • 7 Replies
  • 6997 Views
New Replies Pinned   Icon Tunngle ondersteun nou MyMumble.com * * * * *
Vir jou Stem, Gesprek en Behoeftes
MinimalHard Icon
  • 0 Replies
  • 4014 Views
New Replies Icon Arma 3 server TheMasterkillerx Icon
  • 2 Replies
  • 5099 Views
New Replies Icon DAY Z manne... DAY Z......
Private servers/hives en spelers
DarkTman Icon
  • 4 Replies
  • 6173 Views
Page 1 of 1
  • You cannot start a new topic